Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Widget HTML #1

[DOWNLOAD] "Friksie" by Henning Janse van Vuuren " eBook PDF Kindle ePub Free

Friksie

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: Friksie
  • Author : Henning Janse van Vuuren
  • Release Date : January 09, 2014
  • Genre: Mysteries & Thrillers,Books,
  • Pages : * pages
  • Size : 418 KB

Description

Alwyn Liebenberg is gekompliseerd. Enigmaties. Dit is vir hom onaanvaarbaar dat daar in hierdie land soveel mense is wat het, sonder om dit te verdien. Obsessief op soek na sy eie Nkandla beplan hy haarfyn aan sy skyndood in die Long Tom-pas. Hy besluit vooraf, wat ook al gebeur, hy sit nie sy voete in ’n tronk nie. Terselfdertyd is ’n komkommerkoel polisieman besig om landwyd opspraak te maak as die nuwe superspeurder van Nelspruit. Fritz Moolman, eenkant, vasbeslote, bittereinder en dodelik akkuraat met sy Z88. Hy aanvaar onder geen omstandighede die woord “onopgespoor” op ’n dossier nie. Alwyn se pa, Ulrich, word mettertyd meedoΓ«nloos meegesleur deur die gevolge van sy enigste seun se bisarre persepsie van regverdigheid, ’n pion in die mallemeule van Alwyn se surrealistiese denke. Ulrich is nie die enigste slagoffer nie, en vir elke aksie is daar volgens die natuurwette ’n reaksie. Hoe diep is ouerliefde? Hoe diep behoort dit wees?
Daar is ’n prys om te betaal ...
Vreesloos, vetgesmeer en vaartbelyn. Hierdie boek is handgemaak en eg Suid-Afrikaans.


Ebook Download "Friksie" PDF ePub Kindle